Black Friday Week 2021 ends in:

Witwatersrand - Wilbur Smith (Paperback)

Die begin van 'n legende...

Out of Stock
Price
TBC
(1 user rating)
No reviews yet.
Black Friday Week 2021 Now Live!

Details...

Description

Witwatersrand speel af tydens die ontstuimige goudstormloop en die Zoeloe-oorloë, toe Afrika nog wildernis was. Die enigmatiese hoofkarakter Sean Courtney, is gebaseer is op die tipe mans wat in die laaste kwart van die negentiende eeu van Suid-Afrika besit geneem het. Sean en sy tweelingbroer Garrick word groot op ʼn plaas in Natal waar Sean drome koester om ook soos sy pa te boer. Maar hulle lewe word spoedig deur die Zoeloe-oorloë ontwrig, die gruwels van die slagting by Isandhlwana sowel as die heldhaftigheid van die teenstand by Rorke’s Drift.

Product Details

Barcode
9780795707025
Department
Books
Released
14 Oct 2014
Content Source
South African
Video
Supply Source
South Africa

Book

Author
Wilbur Smith
Binding
Paperback
Publisher
Adamastor
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
352
Dimensions
234 x 153mm (1g)

Summary

Witwatersrand speel af tydens die ontstuimige goudstormloop en die Zoeloe-oorloe, toe Afrika nog wildernis was. Die enigmatiese hoofkarakter Sean Courtney, is gebaseer is op die tipe mans wat in die laaste kwart van die negentiende eeu van Suid-Afrika besit geneem het. Sean en sy tweelingbroer Garrick word groot op 'n plaas in Natal waar Sean drome koester om ook soos sy pa te boer. Maar hulle lewe word spoedig deur die Zoeloe-oorloe ontwrig, die gruwels van die slagting by Isandhlwana sowel as die heldhaftigheid van die teenstand by Rorke's Drift.

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Historical
BIC Classification 1
Thriller / suspense
BIC Classification 2
Crime & mystery