Geheime Van ’n Franse Kookklas - Marlene van der Westhuizen (Paperback)

Out of Stock
Price
409
RRP
R 520
(-21%)
No reviews yet.
Raru Merch Poll - Harry Potter Magical Creatures Dobby Figure Up For Grabs Details...

Description

Kraakvars lig, ’n oorvloed wilde blomme en ’n asemrowende keuse van vars produkte – dis lente in die middeleeuse dorpie Charroux in die Allier-département van Frankryk, waar Marlene van der Westhuizen jou uitnooi om ’n blik op die binnewerke van haar vyftigste kookklas te steel. Volg Marlene en haar kosvriendelike reisigers met 80 nuwe resepte (insluitend Filette de sole Bonne Femme, Vroegherfs-hoender en Appelblinis) soos hulle die sluier van die onderskatte weelde van Franse kookkuns, eet en leefstyl lig. Leer om die kosmarkte te navigeer, vir pragtige antieke ware te onderhandel, om wonderlike maaltye te maak en voor te sit en om elke aspek van lewe in ’n Franse dorpie met grasie en betowering te geniet.

Product Details

Barcode
9780798165334
Department
Books
Released
19 Nov 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Marlene Van Der Westhuizen
Johan Wilke (Photographer)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
208
Dimensions
260 x 180mm (1g)

Non-Fiction

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Regional & Ethnic / French
BIC Classification 1
National & regional cuisine
Dewey Classification
641.5944