Infanta - Deon Meyer (Paperback)
Description
EEN VAN DEON MEYER SE MEES GELIEFDE BOEKE IS NOU WEER BESKIKBAAR!
“My naam is Bennie Griessel en ek is ’n alkoholis.”
Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met ’n lang lem en ’n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek.
En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, ’n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel ’n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van ’n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.
Product Details
- Barcode
- 9780798169493
- Department
- Books
- Released
- 20 Nov 2014
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Deon Meyer
- Binding
- Paperback / softback
- Publisher
- Human & Rousseau (Pty) Ltd
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 448
- Dimensions
- 222 x 152 x 15mm (1g)
Summary
My naam is Bennie Griessel en ek is 'n alkoholis. Om sy lewe terug
te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis
keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig
is om misdaad teen kinders met 'n lang lem en 'n skrikwekkende
meedoenloosheid te wreek. En met die media wat skree, die politici
wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en verskeie
kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel 'n lokval.
Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir
haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie
smagting na die helende kragte van die bottel nie.
Classification
- General Subject
- Fiction
- BISAC Subject 1
- Fiction / Crime
- BISAC Subject 2
- Fiction / Suspense
- BISAC Subject 3
- Fiction / Thrillers
- BISAC Subject 4
- Fiction / Mystery & Detective / General
- BIC Classification 1
- Thriller / suspense
- BIC Classification 2
- Crime & mystery
- BIC Classification 3
- Crime & mystery