Moestas - Deborah Steinmair (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.

Description

Moestas volg op Deborah Steinmair se twee vorige raaiselromans, Die neus (2012) en Wenkbrou (2013). Aga, Jesse, Claude en Stasi is weer aan die stuur: hierdie keer is die kwessie kindermolestering, en ons sien Stasi as beskermengel én speurder in volle vaart. Die geheimsinnige Daantjie Pieterse maak sy verskyning as die charismatiese charlatan-prediker Danny Peter, verbonde aan die Bleeding Heart of the Lamb Ministries.

’n Ontstellende hoofstuk uit Claude se kindertyd word onthul, wat sy meisie, Stasi, en hul twee beste vriendinne, Aga en Jesse, op Pieterse se spoor sit. Pieterse se liggaam word in reistasse ontdek – maar wie is vir dié grusame moord verantwoordelik? ’n Spanningsvolle verhaal met deernis en humor geskryf.

Product Details

Barcode
9780798168014
Department
Books
Released
19 Mar 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deborah Steinmair
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
213 x 137mm (215g)

Classification

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)