Boomkastele - Schalk Schoombie (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
204
RRP
R 265
(-23%)
No reviews yet.

Description

'n Afgetrede navorser raak betrokke in ’n vete met die bure ná hulle twee reusagtige bome op sy erf afkap. Terwyl hy probeer wraak neem (met komiese gevolge!), kom sy joernalis-dogter op die spoor van ’n geheimsinnige graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vetruviaanse Man op stadsmure in Johannesburg aanbring. Die verhaal speel af in die voorstede van Johannesburg en die distopiese ruimtes van Hillbrow. ’n Slim, humoristiese roman cum speurverhaal deur ’n bekroonde dramaturg.

Product Details

Barcode
9780798167673
Department
Books
Released
15 Apr 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Schalk Schoombie
Binding
Paperback / softback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
268
Dimensions
213 x 137mm (360g)

Classification

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)