Skoolgereed met Tjiff en Tjaff - Kyknet (Paperback)

In Stock
Price
37
RRP
R 100
(-63%)
Normal Price
R 74
(-50%)
No reviews yet.
Raru Musical Instruments Poll - Squier Bullet Mustang Electric Guitar Worth R3,000.00 Up For Grab Details...

Summary

4-7 jaar / years

Description

Hierdie prettige aktiwiteitsboek met die gewilde KykNet karakters Tjiff en Tjaff, leer kinders om speel-speel die basiese vaardighede baas te raak wat hulle in hul eerste skooljaar sal nodig hê. Met inkleurprente en maklike aktiwiteite en oefeninge leer kinders eerste skryf-, lees-, handkoördinasie- en telvaardighede aan. Hulle leer ook oor vorms, kleure, syfers, letters en vele meer.

Product Details

Barcode
9780798168755
Department
Books
Released
15 Apr 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Kyknet
Binding
Paperback / softback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
80
Dimensions
279 x 205mm (175g)

Classification

General Subject
Children's Activity/Puzzle
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Activity Books
BIC Classification 1
Interactive & activity books & packs

Inside Flap

Tjiff en Tjaff is ’n kinderprogram wat deur KykNET vervaardig word. Daar is ook teatergroepe wat Tjiff en Tjaff-produksies by feeste en ander geleenthede opvoer. Hierdie produksies trek groot gehore en is uiters gewild onder kinders.