Komplot - André Krüger (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.

Description

Die Russiese intelligensiedienste beplan om Verwoerd te vermoor. Hul kontak in Suid-Afrika is Thomas Jacobs, ’n Suid-Afrikaanse anargis wat in die Spaanse Burgeroorlog geveg het. Na die ontnugtering van die oorlog vestig Thomas hom naby Colesberg, ver van politieke knoeiery. Maar die politiek haal hom in. ’n Ou kameraad is na Colesberg oppad, waar hy sy eertydse vriend ’n laaste keer vir die saak wil werf

Product Details

Barcode
9780798169714
Department
Books
Released
17 Jun 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
André Krüger
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
416
Dimensions
213 x 137 x 15mm (450g)

Summary

Die Russiese intelligensiedienste beplan om Verwoerd te vermoor. Hul kontak in Suid-Afrika is Thomas Jacobs, 'n Suid-Afrikaanse anargis wat in die Spaanse Burgeroorlog geveg het. Na die ontnugtering van die oorlog vestig Thomas hom naby Colesberg, ver van politieke knoeiery. Maar die politiek haal hom in. 'n Ou kameraad is na Colesberg oppad, waar hy sy eertydse vriend 'n laaste keer vir die saak wil werf...

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Crime & mystery

Inside Flap

André Krüger het vier grade, onder meer ’n MA in filosofie. Hy is as prokureur gekwalifiseer, maar is deesdae mede-eienaar van ’n
tweedehandse boekwinkel. In 2013 ontvang hy die UJ-debuutprys vir sy eerste roman, Die twee lewens van Dieter Ondracek.