Bielie Bybel-Blokraaiboek - Marius Greeff (Paperback)

Out of Stock
Price
78
RRP
R 110
(-29%)
No reviews yet.
Raru October Warehouse Clearance Sale Now On! Details...

Description

Die Bielie Bybelpretboek is perfek vir liefhebbers van blokraaisels en ander woordspeletjies. Dit is ’n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf.

Die Bielie Bybelpretboek bevat meer as 100 aktiwiteite met onder meer:

•Blokraaie
•Koderaaie
•Sudoku
•Woordsoek
•Soek die antwooord
•Temaraaisels
 

 

Product Details

Barcode
9780796318268
Department
Books
Released
2 Apr 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marius Greeff
Binding
Paperback / softback
Publisher
Lux Verbi
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
280 x 210mm (365g)

Classification

General Subject
Games & Puzzles
BISAC Subject 1
Games / Quizzes
BISAC Subject 2
Games / Puzzles
BIC Classification 1
Puzzles & quizzes