Mede-Wete - Antjie Krog (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
185
RRP
R 240
(-23%)
No reviews yet.

Description

n Mede-wete,’n aangrypende nuwe digbundel deur Antjie Krog, word temas soos taal, geheue en gewete met ’n nuwe intensiteit en beleënheid hanteer. Dit is haar eerste digbundel in 8 jaar.

 
Dié gedigte laat blyk duidelik haar diep verknogtheid aan haar geboortegrond en haar volgehoue betrokkenheid by en passie vir die land se komplekse geskiedenis en samelewing. Terselfdertyd herdefinieer sy haar identiteit as Afrikaanse digter. Te midde van verse waaruit haar woede en afkeer ten opsigte van sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook boeiende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug waarin die stemme en gesprekke opklink wat ons elke dag hoor. Ook verse oor oudword en afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela ’n hoogtepunt is.
 
Maar dit is verál weens die ontwrigting van taal juis om nuwe betekenis te skep dat Antjie Krog ’n opwindende digbundel lewer.
 
Oor hierdie “ontwrigting” van taal, het Antjie as volg geskryf: “I also wanted to cultivate a vocabulary of caring, to bring about a radical discursive encounter not intended to reduce, but to open, through a struggle with language, a vision on an ethical landscape.” 

Product Details

Barcode
9780798167871
Department
Books
Released
2 Apr 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Antjie Krog
Binding
Paperback / softback
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Language
Afrikaans
Number of Pages
128
Dimensions
222 x 152mm (185g)

Classification

General Subject
Literary Criticism
BISAC Subject 1
Literary Criticism / European / German
BIC Classification 1
Poetry by individual poets
Dewey Classification
839.3915