Koekedoor - Bak - Erreida du Toit (Paperback)

Out of Stock
Price
213
RRP
R 310
(-31%)
(2 user ratings)
No reviews yet.

Description

Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die Koekedoor-program is ’n sprekende bewys.

Met hierdie bakboek as kameraad kan jonk en oud by die Koekedoor bakrevolusie aansluit. Die blaaie vang die hoogtepunte van die kompetisie vas. Die tuisgebak-resepte het die bekendheid van ’n familielid en vir beginnerbakkers is dit ’n goeie afskopplek. Die fyngebak-resepte se vernuwende idees en tegnieke kry jou bakfiks. Met die pronkgebak- resepte kan jy ’n spoggerige bakreputasie opbou.

Koekedoor wil gebak terugbring as iets sinvol wat die gesin kan saamdoen om nuwe herinneringe – en ’n bruisende nuwe Suid-Afrikaanse bakkultuur – te skep.

Product Details

Barcode
9780798169578
Department
Books
Released
6 Aug 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Errieda du Toit
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
280 x 210mm (1g)

Summary

Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die Koekedoor-program is 'n sprekende bewys. Met hierdie bakboek as kameraad kan jonk en oud by die Koekedoor bakrevolusie aansluit. Die blaaie vang die hoogtepunte van die kompetisie vas. Die tuisgebak-resepte het die bekendheid van 'n familielid en vir beginnerbakkers is dit 'n goeie afskopplek. Die fyngebak-resepte se vernuwende idees en tegnieke kry jou bakfiks. Met die pronkgebak-resepte kan jy 'n spoggerige bakreputasie opbou.

Classification

General Subject
Baking & Cake Decorating
BISAC Subject 1
Cooking / Methods / Baking
BIC Classification 1
Cakes, baking, icing & sugarcraft

Inside Flap

Errieda du Toit is ’n ou bekende in koskringe. Errieda is die inhoudsvervaardiger van Koekedoor sowel as Kokkedoor. Haar vorige boeke sluit in die gewilde Huiskok glanskok, MasterChef en Kokkedoor 1 en 2. Sy het ’n program op RSG, Die kos wat ons ken, en skryf gereeld vir ’n reeks drukmedia sowel as aanlyn.