Lotta Se Lewe 4: 'n Haas Uit Die Hoed - Alice Pantermüller (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g’n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie. Al sê haar ma sy het een: fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam ’n lang lys cool stokperdjies uit: valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en nog baie meer. Maar hulle weet ongelukkig nie hoe doen ’n mens sulke goed nie. Maar dit maak nie saak nie, want hulle twee gaan nou beroemd word. Hulle gaan hoofrolle kry in ’n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wêreld. (Dis in elk geval wat Chantelle dink!) Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie . . .

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

Product Details

Barcode
9780798169899
Department
Books
Released
23 Jul 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Alice Pantermüller
Kobus Geldenhuys (Translator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
213 x 137mm (190g)

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)

Inside Flap

  • Alice Pantermüller wou reeds van laerskool af ’n skrywer of onderwyser word. Nadat sy onderwys studeer het, het sy as ’n Duitse taalassistent in Skotland gewerk, en daarna was sy ’n boekhandelaar. Vandag bly sy saam met haar gesin op die platteland naby Lüneburg in Noord-Duitsland. Sy is bekend vir haar kinderboeke Bendix Broderson.