Veearts-Vriende 2 - Tania En Die Perdry-Kompetisie - Helen Brain (Paperback)

Dispatched in 7 to 10 working days
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.
Raru Merch Poll - Harry Potter Magical Creatures Dobby Figure Up For Grabs Details...

Description

’n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, 'n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is ’n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke besig en Tobias is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Sal Tania ooit vir Oreo in die gimkana kan ry?

Product Details

Barcode
9780798170604
Department
Books
Released
23 Jul 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Helen Brain
Nicky Webb
Rico Schacherl (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Volume
2
Language
Afrikaans
Number of Pages
136
Dimensions
213 x 137mm (190g)

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Picture books