Vlakwater - Ingrid Winterbach (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
246
RRP
R 320
(-23%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Niek Steyn trek na Kaapstad na sy huwelik misluk. Hier bevriend hy sy losseerder, Charelle, en ’n joviale varkboer. Nadat Charelle verdwyn en die kunstenaar Buks Verhoef ’n aanbod op sy huis maak, vrees Niek die diaboliese skrywer Victor Schoeman is betrokke. Kort hierna is ’n kunsnavorser met ’n haaslip getuie van Buks Verhoef se moord op Stellenbosch.’n Vreemde man met hol wange begin haar agtervolg. Is dit Victor Schoeman?

Product Details

Barcode
9780798170475
Department
Books
Released
1 Sep 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ingrid Winterbach
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
352
Dimensions
137 x 213mm (345g)

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Inside Flap

Ingrid Winterbach is ’n veel-bekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die M-Net-prys en die UJ-prys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland en Amerika verskyn en 'n Franse vertaling van Karolina Ferreira verskyn binnekort. Sy woon in Stellenbosch en is ook 'n beeldende kunstenaar.