Nog 'n Voorskoot - Herman Lensing (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
231
RRP
R 345
(-33%)
No reviews yet.

Description

Hierdie lekkerlees-kookboek is die tweede uit die pen van Herman Lensing, kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel in 10 hoofstukke, volgens Herman se gunsteling bestanddele. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook. Daar is nie tierlantyntjies nie, en geen resepte wat ure of dae neem om te kook nie. Herman se geheim is kortpadgaarmaakmetodes en kwaliteit bestanddele.

Product Details

Barcode
9780798168328
Department
Books
Released
30 Sep 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Herman Lensing
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
200 x 270mm (1g)

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Specific Ingredients / General
BIC Classification 1
Cookery by ingredient

Inside Flap

Herman Lensing is in 2009 op 22-jarige ouderdom aangestel as Sarie se jongste kosredakteur ooit. Hiermee volg hy in die voetspore van bekendes soos Barbara Joubert en Peter Veldsman. Sy aansteeklike entoesiasme, uitstekende koskennis en begrip vir die alledaagse werklikhede waarmee lesers te doene het, maak vir ’n wenkombinasie.