Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies - Dr. Arien van der Merwe (Paperback)

Out of Stock
Price
209
RRP
R 265
(-21%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Hierdie boek kyk na die oorsake van diabetes, die tipes, dieet en lewenstylaanpassings, terwyl dit ook oefening voorhou as ’n manier om jou gesondheid te verbeter. Daar word ook na die mediese aspekte gekyk, byvoorbeeld hoe om jou gewig, bloedglukose-, bloeddruk- en cholesterolvlakke te handhaaf en die uitwerking daarvan op die hart, voete, lewer, niere, oë en blaas asook hoe dit die diabeet se slaap, die ingesteldheid en die denke beïnvloed.

Product Details

Barcode
9780798169387
Department
Books
Released
23 Sep 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Arien van der Merwe
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
152 x 222mm (365g)

Classification

General Subject
Health/Fitness
BISAC Subject 1
Medical / Endocrinology & Metabolism
BISAC Subject 2
Health & Fitness / Diseases / General
BIC Classification 1
Diabetes
BIC Classification 2
Coping with illness & specific conditions

Inside Flap

Dr Arien van der Merwe (MBChB, FRIPH) is ‘n mediese dokter, openbare spreker en konsultant en word as Suid-Afrika se voorste gesondheids- en stresbestuurkenner beskou. Sy het meer as 16 jaar se ervaring in geïntegreerde medisyne, werksplekgesondheid, stresbestuur, die bestuur van energie en die bevordering van gesondheid.