Raru 100,000 Customers Celebration ends in:

50 Upcycling-projekte: Ougoed word hougoed - Misi Overturf (Paperback)

Out of Stock
Price
288
RRP
R 365
(-21%)
No reviews yet.
FREE Pargo Shipping - No Order Limit - Ends 26 August 2019. Details...

Description

Upcycling verwys na die proses waar ou of weggegooide materiaal in iets pragtig en bruikbaar omskep word. Onder leiding van Misi Overturf, kreatiewe konsultant, word nie minder nie as 50 projekte onderneem, wat in vaardigheidsvlak van maklik to gevorderd wissel. Duidelike stap-vir-stap instruksies en pragtige foto’s verseker goeie resultate. Kyk met nuwe oë na ongewenste goed, vind inspirasie en wees kreatief!

Product Details

Barcode
9780798169202
Department
Books
Released
14 Sep 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Misi Overturf
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
224 x 265mm (1g)

Classification

General Subject
Do-It-Yourself
BISAC Subject 1
Design / Interior Decorating
BISAC Subject 2
House & Home / Do-It-Yourself / General
BISAC Subject 3
House & Home / Decorating
BIC Classification 1
DIY: general

Inside Flap

Misi Overturf is ‘n kreatiewe konsultant, interiorista, doen-dit-self-spesialis en lewenstyljoernalis. In 2013 het sy haar eerste boek, Real Easy Décor & DIY, gepubliseer. Sy lewer gereeld praatjies oor dekor, bied leefstylwerkswinkels aan en gee doen-dit-selfdemonstrasies.