Lotta Se Lewe 5: My skilpad kruip uit sy dop - Alice Pantermüller (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Lotta se klas het ’n kompetisie gewen! Hulle almal gaan prente van bedreigde diere op ’n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie.

Product Details

Barcode
9780798169905
Department
Books
Released
5 Oct 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Alice Pantermüller
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Lotta se lewe
Language
Afrikaans
Number of Pages
200
Dimensions
137 x 213mm (185g)

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)

Inside Flap

Alice Pantermüller wou reeds van laerskool af ’n skrywer of onderwyser word. Nadat sy onderwys studeer het, het sy as ’n Duitse taalassistent in Skotland gewerk, en daarna was sy ’n boekhandelaar. Vandag bly sy saam met haar gesin op die platteland naby Lüneburg in Noord-Duitsland. Sy is bekend vir haar kinderboeke Bendix Broderson.