Last Chance Sale ends in:

Ballade van Robbie de Wee en ander verhale - Deon Meyer (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
242
RRP
R 315
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn. Dié versameling was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Nou word hierdie lekkerleesverhale in ’n splinternuwe, hersiene gedaante uitgereik. Boonop mét vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere “Die ballade van Robbie de Wee”, die storie wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. Hierdie hersiene uitgawe is byna dubbeld so lank soos Bottervisse in die jêm. Elke verhaal ontlok ’n gevoel van deernis met die karakters, of ’n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterweë nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.

Product Details

Barcode
9780798169462
Department
Books
Released
11 Aug 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deon Meyer
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
336
Dimensions
152 x 222mm (420g)

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Inside Flap

Deon Meyer, ’n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet- strateeg. Deesdae is hy voltyds skrywer en hy woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in elf romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013 en Ikarus, 2015). Drie daarvan – Orion, Proteus en Infanta – is met die ATKV-prosaprys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009, 2012 en 2014 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur en Kobra.