Skrik op die lyf - Gerda Taljaard & Deborah Steinmair (Paperback)

Out of Stock
Price
197
RRP
R 250
(-21%)
No reviews yet.

Description

Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. Laat gerekende spekskieters soos Kerneels Breytenbach, Henning Pieterse, Jaco Jacobs, Marion Holm en Marié Heese jou die Skrik op die Lyf jaag. Heelparty bonatuurlik- woordbegaafde bangmakers debuteer ook hier.

Product Details

Barcode
9780624074731
Department
Books
Released
18 Aug 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deborah Steinmair
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
137 x 213mm (280g)

Classification

General Subject
Horror
BISAC Subject 1
Fiction / Ghost
BISAC Subject 2
Fiction / Short Stories (single author)
BISAC Subject 3
Fiction / Horror
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Horror & ghost stories

Inside Flap

Deborah Steinmair het ’n BA-graad in Engels en Drama behaal. Tans is sy vryskut kopieskrywer, redakteur, proefleser en skrywer. Haar debuutroman, Marike se laaste dans, is in 2011 bekroon met die Jan Rabie Rapport-prys. Haar nuutste raaiselroman, Moestas, het pas verskyn