Die Demokratiese Republiek van Braai - Jan Braai (Paperback)

In Stock
Price
99
RRP
R 345
(-71%)
Normal Price
R 252
(-61%)
Promo
(2 user ratings)
No reviews yet.

Included in these Offers

Description

Dit is jou demokratiese reg om lekker te kuier met vriende en familie om die braaivleisvuur. Dit is die belofte van Jan Braai se Demokratiese Republiek van Braai. In die boek deel Jan sy beste braairesepte met ons - dit is jou reg om net die beste te braai. Met Jan se uitsonderlike braairesepte vir steak, hoender, lam en nog baie meer is daar geen verskoning om ooit weer smaaklose braai voor te sit nie.

Product Details

Barcode
9780798171069
Department
Books
Released
6 Aug 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Jan Braai
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
200
Dimensions
200 x 250mm

Classification

General Subject
Cooking

Inside Flap

​Jan Scannell – beter bekend as Jan Braai – se groot passie is vleis en vleisbraai. Jan het Nasionale Braaidag eiehandig ’n jaarlikse kuier- en kosfees gemaak deur Erfenisdag nie-amptelik te herdoop tot Braaidag. Die een aktiwiteit wat alle Suid-Afrikaners saambind is immers om kos oor oop vure te kook.