Kreatiewe kinderkamers - Sam Scarborough (Hardcover)

Out of Stock
Price
244
RRP
R 310
(-21%)
No reviews yet.
Raru Gift Shop - Gift Ideas for the Festive Shopper Details...

Description

50 kinderkamerprojekte van maklik tot moeilik vir alle ouderdomsgroepe, wat wissel van baba en kleuter na amper- tiener en jong volwassenes. Met baie wenke en idees vir groot impak. Stap-vir-stap aanwysings met volkleurfoto's maak die projekte maklik uitvoerbaar. Met idees vir bêreplek, beligting, muurversierings en vloerbedekkings.

Product Details

Barcode
9780798169349
Department
Books
Released
11 Aug 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Sam Scarborough
Binding
Hardcover
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
128
Dimensions
210 x 235mm (1g)

Summary

50 kinderkamerprojekte van maklik tot moeilik vir alle ouderdomsgroepe, wat wissel van baba en kleuter na ampertiener en jong volwassenes. Met baie wenke en idees vir groot impak. Stap-vir-stap aanwysings met volkleurfoto's maak die projekte maklik uitvoerbaar. Met idees vir bereplek, beligting, muurversierings en vloerbedekkings.

Classification

General Subject
Decorating
BISAC Subject 1
Crafts & Hobbies / Decorating
BIC Classification 1
Decorative finishes & surfaces

Inside Flap

Sam Scarborough is ’n kreatiewe direkteur, outeur, stilis en kinderdekorspesialis. Sy bestuur ook haar eie kinderdekormaatskappy , Kids Decor, terwyl sy as dekorkonsultant op kinderkamers fokus. Sy bied ook gereeld kreatiewe dekorwerkswinkels aan, waaronder vir Tuis/Home en Wellness Warehouse. Sy is ook betrokke by Rock Girl SA, ’n NGO.