Stoffel: die beste stories - Christiaan Bakkes (Paperback)

Out of Stock
Price
280
RRP
R 365
(-23%)
No reviews yet.

Description

Met Stoffel: die beste stories, bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se mees geliefde Afrikaanse verhale byeen in ’n splinternuwe versamelbundel. Hier val die klem op Bakkes se “Stoffel”-stories: verhale waarin Bakkes as Stoffel Mathysen figureer, maar wat deurgaans op ware gebeure gebaseer is. In sy kenmerkend ongekunstelde styl verken Bakkes – gerekende wildbewaarder en safarigids – wildernisse en vlaktes met eerlikheid en humor.

Product Details

Barcode
9780798171113
Department
Books
Released
15 Oct 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christiaan Bakkes
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
368
Dimensions
137 x 213 x 15mm (410g)

Summary

Met Stoffel: die beste stories, bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se beste Afrikaanse verhale byeen in 'n nuwe bundel. Hier val die klem op Bakkes se "Stoffel"-stories: verhale waarin Bakkes as Stoffel Mathysen figureer, maar wat op ware gebeure gebaseer is. In sy kenmerkende styl verken Bakkes - gesogte wildbewaarder en gerekende safarigids - wildernisse en vlaktes met eerlikheid en 'n fyn sin vir humor. 'n Keur uit die skrywer se oeuvre, geskik vir gesoute sowel as nuwe Bakkes-lesers.

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
BIC Classification 3
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Inside Flap

Christiaan Mathys Bakkes is in 1965 op Vredenburg gebore. Hy was staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin toe hy in 1994 sy linkerarm verloor het na twee krokodille hom aangeval het. Na sy herstel reis hy deur Afrika, werk vir drie jaar vir die WWF in Namibië, en daarna by ’n safari-maatskappy. Hy woon in Damaraland in die noordweste van Namibië.

Author Bio

Christiaan Mathys Bakkes is in 1965 op Vredenburg gebore. Hy was staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin toe hy in 1994 sy linkerarm verloor het na twee krokodille hom aangeval het. Na sy herstel reis hy deur Afrika, werk vir drie jaar vir die WWF in Namibie, en daarna by 'n safari-maatskappy. Hy woon in Damaraland in die noordweste van Namibie.