Die Verdwyning van Billy Katz - Chris Karsten (Paperback)
Description
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier voete in ’n Checkers-sak gevind word. Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit mag verband hou met ’n saak wat hy twintig jaar gelede ondersoek het – die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Die spoor lei na 'n begrafnisondernemer in Turffontein en 'n firma genaamd Global Trading.
Product Details
- Barcode
- 9780798171076
- Department
- Books
- Released
- 13 Oct 2015
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Chris Karsten
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 416
- Dimensions
- 137 x 213mm (450g)
Summary
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier voete in 'n
Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Lou Pepler,
eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met
'n saak wat hy 20 jaar gelede ondersoek het - die verdwyning van
Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na 'n
begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie. Maar hoe
hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat
Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het?
Classification
- General Subject
- Crime/Thrillers
- BISAC Subject 1
- Fiction / Thrillers
- BISAC Subject 2
- Fiction / Suspense
- BIC Classification 1
- Thriller / suspense
Inside Flap
Karsten het die ATKV-prosaprys vir Frats ( 2008) gewen, die ATKV-prys vir spanningslektuur vir Seisoen van sonde (2010) en albei ATKV-pryse vir Abel se ontwaking (2011). ’n Man van min belang (2013) was naaswenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en wenner van die ATKV-prosaprys. Die respektabele meneer Hartslief het in 2014 verskyn.
Author Bio
Karsten het die ATKV-prosaprys vir Frats ?(?2008) gewen, die
ATKV-prys vir spanningslektuur vir Seisoen van sonde (2010) en
albei ATKV-pryse vir Abel se ontwaking ?(2011). 'n Man van min
belang (2013) was naaswenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd
en wenner van die ATKV-prosaprys. Die respektabele meneer Hartslief
het in 2014 verskyn.