Carmen se Beste Resepte - Carmen Niehaus (Paperback)

Out of Stock
Price
242
RRP
R 315
(-23%)
No reviews yet.

Description

Carmen Niehaus is een van Suid-Afrika se mees geliefde en bekende kosredakteurs. Niemand ken kos soos Carmen nie en dan is sy ook ’n bekwame huiskok. Vir die eerste keer is al haar gunstelinge nou in een boek saam -- van die Wortel-enbeetkoek wat sy vir die TV-program Koekedoor gebak het en Banoffee-tert, tot haar heerlikste Bobotie en Banting-lasagne. Met meer as 100 resepte, verskeie variasies en etlike wenke is die boek voorwaar ’n treffer.

Product Details

Barcode
9780798168342
Department
Books
Released
28 Oct 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Carmen Niehaus
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
208
Dimensions
195 x 250mm (1g)

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
General cookery & recipes

Inside Flap

Carmen Niehaus is sedert 1989 die kosredakteur van Huisgenoot en YOU en staan tans die skoene vol van beide die kos- en dekorredakteur. Sy geniet groot aanhang met haar innoverende maar praktiese resepte. Carmen het al verskeie toekennings vir haar werk ontvang en het reeds meer as 25 resepteboeke gepubliseer.