Suid-Afrikaanse Kookboek vir Diabetes - Hilda Lategan (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
213
RRP
R 270
(-21%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: 1 x 3DS Gaming Bundle up for grabs Details...

Description

Statistieke bewys dat diabetes met ’n skrikwekkende tempo groei onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense, insluitend kinders, se lewens en eetgewoontes word deur die siekte geraak.

Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet.

Product Details

Barcode
9780624071839
Department
Books
Released
23 Sep 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Hilda Lategan
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
170 x 240mm

Classification

General Subject
Cooking

Inside Flap

Hilda Lategan is ’n ervare dieetkundige en bekende skrywer. Sy spesialiseer in die dieetkundige behandeling van mense met diabetes en insulienweerstandigheid asook voedselallergieë en siektes van die spysverteringskanaal. Sy is die skrywer van verskeie boeke en woon in Pretoria.