Wielie Walie Woelwaters: Sarel Seemonster leer ons van kleure - Louise Smit (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
123
RRP
R 160
(-23%)
No reviews yet.

Description

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kom leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, die Wielie Walie-parkie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!

Product Details

Barcode
9780798170574
Department
Books
Released
5 Oct 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Louise Smit
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Wielie Walie Woelwaters
Language
Afrikaans
Number of Pages
18
Dimensions
195 x 235mm (420g)

Classification

General Subject
Children's Education
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Concepts / Colors
BIC Classification 1
Early learning: colours
BIC Classification 2
Early learning / early learning concepts

Inside Flap

Louise Smit woon in Pringlebaai. Sy het bekendheid verwerf deur haar baie suksesvolle kinderprogramme vir radio en TV soos Wielie Walie, Haas Das se Nuuskas, Pumpkin Patch, Kideo, Mina Moo en vele meer. Sy is ook die skrywer van Die Bybel vir kleuters en Professor Fossilus en die dinosourusse.