Die 13de Kaart - Madelein Rust (Paperback)

Out of Stock
Price
261
RRP
R 320
(-18%)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month!

Details...

Description

Belia, ’n forensiese sielkundige, werk saam met ’n span van die polisie om ’n reeksmoordenaar vas te trek wat doelbewus leidrade op die misdaadtoneel laat. Later weet sy wie die volgende slagoffer is.

Product Details

Barcode
9780799367690
Department
Books
Released
1 May 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Madelein Rust
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
384
Dimensions
129 x 198 x 15mm (198g)

Classification

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BIC Classification 1
Thriller / suspense

Inside Flap

Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind. Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies. As jong ma sluit sy aan by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, waar sy ’n aantal pryse wen in die vereniging se jaarlikse skrywerskompetisie vir amateurskrywers.

Sy waag haar hand aan romantiese kortverhale, en haar twee pogings in dié genre, Tango in die Kuberruim en Skarlakenvrou, verskyn in Huisgenoot. Een van haar kortverhale, Joy, verskyn in Bateleur Boeke se In ’n Neutedop, gevolg deur Die dag toe oom Willem geval het in Maskew Miller Longman se Literary Awards Edition publikasie, Sussie Veer is dood en ander verhale.

Madelein woon in Johannesburg saam met haar man, Jaun. Sy werk by ’n maatskappy wat spesialiseer in direkte verkope, waar sy haar opleiding in bedryfsielkunde aanwend in die velde van opleiding, projekkommunikasie en menslike hulpbronne.