Beste Gebak - Clover SA (Paperback)

Out of Stock
Price
189
RRP
R 230
(-18%)
No reviews yet.

Description

Gebak is ‘n lekker tydverdryf en kan net so maklik ?n lekker gesinsaksie wees. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op suiwel in al sy gedaantes. Beste gebak bring jou inspirasie van regoor die wêreld, met die klem op gewilde en klassieke gebak, terwyl daardie geliefde tradisionele Suid- Afrikaanse gebak ook ’n plekkie kry.

Die meeste resepte is gemoderniseer en daar word met nuwe smaakkombinasies geëksperimenteer. Indien jy gebak met ‘n kinkel wil voorsit is hierdie net die boek vir jou. 

Product Details

Barcode
9780799364453
Department
Books
Released
3 Jun 2014
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Clover SA,
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
164
Dimensions
280 x 210mm (600g)

Summary

Gebak is 'n lekker tydverdryf en kan net so maklik 'n lekker gesinsaksie wees. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op suiwel in al sy gedaantes. Beste gebak bring jou inspirasie van regoor die wereld, met die klem op gewilde en klassieke gebak, terwyl daardie geliefde tradisionele Suid- Afrikaanse gebak ook 'n plekkie kry.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Methods / Baking
BIC Classification 1
Cakes, baking, icing & sugarcraft