Caps Spring - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
110
RRP
R 135
(-19%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780799359848
Department
Books
Released
1 Jan 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Fanie Viljoen
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
96
Dimensions
137 x 212mm

Summary

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak 'n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om 'n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs 'n bynaam - die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

Classification

General Subject
Children's Young Adults
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Foreign Language Study / General
BIC Classification 1
Educational: Languages other than English

Inside Flap

Fanie se eerste kortverhaal is in 1999 in Sarie gepubliseer. Daarna het nog publikasies in tydskrifte en boeke gevolg. Vandag is Fanie een van Suid-Afrika se gerekende kinderboekskrywers. Sy werk is bekroon met verskeie toekennings. Hy skryf veral kinder- en jeugboeke omdat daar nie grense is aan kinders se verbeelding nie. Fanie Viljoen woon die afgelope 9 jaar in Bloemfontein. Hy skilder en skryf voltyds.

Author Bio

Trefferboeke soos Slym, Klou en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen 'n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom in die Vrystaat grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belang gestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook 'n kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Sy boeke BreinBliksem en Onderwereld is met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, Betower was verlede jaar die naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm.