Mid Month Clearance ends in:

Oe La La, Lulu - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
110
RRP
R 135
(-19%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

Vergeet van wiskunde en skoolwerk!

Lulu wil ’n modeontwerper word.

Nes haar pa en ma.

Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese ontwerpe in haar tekenboek te skets nie. Eendag gaan haar klere nog op die loopplanke van Parys en Milaan pryk – wag maar!

Maar die tweeling Alex en Alet voel vere vir Lulu se ontwerpe en haar groot toekomsdrome. Hulle spot net met haar en laat haar gedurig in die moeilikheid beland.

Asof dit nie genoeg is nie, gryp ’n wegholbrak een middag ná skool Lulu se kosbare sketsboek en hardloop daarmee weg.

Maar dit is net die begin van ’n holderstebolder-avontuur met ’n hondetrourok, ’n beroemde aktrise en meters en meters van die allermooiste materiaal!

Product Details

Barcode
9780799360011
Department
Books
Released
1 Nov 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Fanie Viljoen
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
72
Dimensions
137 x 212mm

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)

Inside Flap

Fanie se eerste kortverhaal is in 1999 in Sarie gepubliseer. Daarna het nog publikasies in tydskrifte en boeke gevolg. Vandag is Fanie een van Suid-Afrika se gerekende kinderboekskrywers. Sy werk is bekroon met verskeie toekennings. Hy skryf veral kinder- en jeugboeke omdat daar nie grense is aan kinders se verbeelding nie. Fanie Viljoen woon die afgelope 9 jaar in Bloemfontein. Hy skilder en skryf voltyds.