Prooi - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
232
RRP
R 285
(-19%)
No reviews yet.

Description

Hulle ken mekaar nie, hierdie twee mans, elkeen met ’n donker lewe agter hulle, al twee onweerstaanbaar. En albei het ’n ding wat hulle jaag, hulle lewe oorheers. Vir Cody is dit die jag op meisies, soveel as moontlik, so gou en so kortstondig as moontlik. Want die jag gaan immers oor hom en wat hy aan homself moet bewys. Vir Owen is dit die brute krag wat hy in die gimnasium opbou, wat hy daarmee kan vermag, die geveg wat hy daarmee kan wen en só sy groot deurbraak kan maak: Verloor is nie ’n opsie nie. Baklei tot jy breek. Uiteindelik is dit Lauren wat hulle paaie laat kruis. Só word sy hulle gemeenskaplike obsessie, dalk omdat sy ook op ’n noodlottige pad is en die verraderlike spel beter kan speel as wat syself vermoed het. Tussen alles deur duik een onheilspellende naam telkens op: Black Valentine. Maar die plek bestaan nie werklik nie. Dis onmoontlik. Daar is nie so ’n klub nie, reg

Product Details

Barcode
9780799375169
Department
Books
Released
1 May 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Fanie Viljoen
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
304
Dimensions
129 x 198 x 15mm (300g)

Classification

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / General
BIC Classification 1
Romance

Inside Flap

Fanie se eerste kortverhaal is in 1999 in Sarie gepubliseer. Daarna het nog publikasies in tydskrifte en boeke gevolg. Vandag is Fanie een van Suid-Afrika se gerekende kinderboekskrywers. Sy werk is bekroon met verskeie toekennings. Hy skryf veral kinder- en jeugboeke omdat daar nie grense is aan kinders se verbeelding nie. Fanie Viljoen woon die afgelope 9 jaar in Bloemfontein. Hy skilder en skryf voltyds.