Spoorvat - Samestellers: Leti Kleyn & Riana Scheepers (Paperback)

Out of Stock
Price
175
RRP
R 215
(-19%)
No reviews yet.

Description

As skrywers het hulle reeds naam gemaak; hulle het literêre pryse gewen, die harte van lesers verower, diep spore getrap in die Afrikaanse kultuurwêreld ... Ons ken hulle as openbare figure, as skeppers van verhale en romans en rubrieke, maar wat is die intiemste, mooiste en selfs pynlikste jeugherinneringe van ons  bekendste Afrikaanse skrywers? Riana Scheepers en Leti Kleyn het skrywers gevra om hul kinder- of jeugervarings te woord te stel. 

Product Details

Barcode
9780799360318
Department
Books
Released
1 Sep 2013
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Riana Scheepers
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
304
Dimensions
212 x 137mm

Summary

As skrywers het hulle reeds naam gemaak; hulle het literere pryse gewen, die harte van lesers verower, diep spore getrap in die Afrikaanse kultuurwereld ...Ons ken hulle as openbare figure, as skeppers van verhale en romans en rubrieke, maar wat is die intiemste, mooiste en selfs pynlikste jeug herinneringe van ons bekendste Afrikaanse skrywers? Was hulle as kinders reeds sensitiewe waarnemers, kunstenaars in wording? Hoe het hulle hul jeug beleef? En hoe word hierdie jeug herinneringe verwerk in hul tekste as gesofistikeerde skrywers?

Classification

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Dewey Classification
839.36803