Zackie Mostert en die byna baie briljante idee - Jaco Jacobs (Paperback)

In Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
69
RRP
R 110
(-37%)
Normal Price
R 90
(-23%)
Deal: Featured On Sale Items
only6left
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Zackie en Vincent het 'n Baie Briljante Idee ... Hulle gaan 'n koerant begin! 'n Koerant propvol nuus oor die mense van Granaatstraat. En Zackie het klaar 'n voorbladfoto ... Een wat sy suster ROOI gaan laat sien!

Product Details

Barcode
9780799346497
Department
Books
Released
1 Jun 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Jaco Jacobs
Binding
Paperback
Publisher
Lapa
Edition
1
Series
Zackie Mostert
Language
Afrikaans
Number of Pages
40
Dimensions
137 x 212mm

Classification

General Subject
Juvenile Grades 4-6 Ages 9-11
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)

Inside Flap

Jaco Jacobs is op Carnarvon in die Karoo gebore. Sy eerste boek, Troetelgedrog, het in 2001 by LAPA verskyn, en sedertdien het meer as honderd boeke vir kleuters, kinders en tieners uit sy pen verskyn. Sy boeke is onder meer bekroon met die Alba Bouwerprys, die C.P. Hoogenhoutmedalje en 19 ATKV-Kinderboektoekennings. Talle van sy boeke word met groot sukses by skole voorgeskryf, en in 2014 is ’n rolprentweergawe van sy gewilde tienerboek Suurlemoen! landwyd vrygestel. Hy woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, twee honde, Pippie en Binki, en ’n baie stoute kantoorkat genaamd Lego wat sy bes probeer om Jaco uit die werk te hou. Besoek gerus sy webtuiste by www.jacojacobs.co.za