Mid Month Clearance ends in:

’n Ander vrou se rok - Kristel Loots (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
169
RRP
R 220
(-23%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar ’n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie.

Ouma Betta probeer van Zia ’n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar kêrel wil ’n ordentlike vrou hê wat nie skandes maak nie. Toe Zia se onderwysloopbaan ineenstort, hou Karel hom skaars.

Dan begin Zia by ’n nuwe, kreatiewe werk. Haar baas kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar Zia kan hul chemistry nie ontken nie.

Product Details

Barcode
9780624074700
Department
Books
Released
10 Nov 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Kristel Loots
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
127 x 197 x 15mm (245g)

Summary

Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar 'n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie. Ouma Betta probeer van Zia 'n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar kerel wil 'n ordentlike vrou he wat nie skandes maak nie. Toe Zia se onderwysloopbaan ineenstort, hou Karel hom skaars. Dan begin Zia by 'n nuwe, kreatiewe werk. Haar baas kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar Zia kan hul chemistry nie ontken nie.

Classification

General Subject
Romance/Modern
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Kristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het romanses en romans, insluitend chick-lit soos Die engel rook skelm en Troukoek maak nie vet nie op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.

Author Bio

Kristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het romanses en romans, insluitend chick-lit soos Die engel rook skelm en Troukoek maak nie vet nie op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.