Die Huis van Rye - Nataniël (Paperback)

'n Kosboek deur Nataniël

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
269
RRP
R 350
(-23%)
No reviews yet.

Description

Nataniël se beste kookboek ooit, met meer as 100 resepte – van handhappies en ontbyt tot heerlike gebak en nageregte. Met uiteenlopende en buitengewone geregte soos chorisobrood, biltong-en-aarbeislaai, Frans-Italiaans-Meksikaans-Pretoria-panbredie en sprinkaankoek is dit 'n pragboek vol verrassings.

Product Details

Barcode
9780798158046
Department
Books
Released
11 Jan 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Nataniël
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
195 x 250mm (1g)

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / General
BIC Classification 1
TV / celebrity chef cookbooks

Inside Flap

Nataniël is op Grahamstad gebore. Hy het skool gegaan aan die Laerskool Riebeeck-Kasteel en Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier. Na skool studeer hy musiek aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy het aanvanklik bekendheid verwerf as kabaretster en verhoogkunstenaar, maar sedert die 1990’s is hy veral gewild as skrywer en koskenner.