Mid Month Clearance ends in:

Wanneer Woorde Onnodig Is - Jacolet van den Berg (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
77
RRP
R 100
(-23%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer ontmoet, wonder sy waarom hy bekend lyk. Sy ken die uitvoerende hoof van Medline mos nie. Een ding is seker: Sy vind hom aanloklik. Dié aand is Reuben in ’n ongeluk betrokke en Aria moet berading gee. Dan onthou sy: Reuben was as student by toe haar sus verdrink het. En Aria het die omstanders nie vergewe nie. Sy wil niks meer met hom te doen hê nie, maar die noodlot gooi hulle telkens saam . . .

Product Details

Barcode
9780624075806
Department
Books
Released
8 Dec 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Jacolet van den Berg
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
137 x 213mm (245g)

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / General
BIC Classification 1
Romance

Inside Flap

Jacolet van den Berg het BSc Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar eerste liefdesverhaal, Lied in jou hart (LAPA), het die 2011 ATKV-Woordveertjie vir Romanses ontvang. Sy skryf nou ook onder die Satyn- en Hartklop-drukname. Sy bly saam met haar gesin in die Paarl.