Mid Month Clearance ends in:

Ondersoek My Hart - Ilze Beukes (Paperback)

Out of Stock
Price
77
RRP
R 100
(-23%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

Madelie Botma het sedert haar kinderjare ’n vrees vir hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klas inbars om sy broerskind, Handré, te ondersoek, is dié juffrou dus hewig ontsteld. Maar sal die aantreklike Ian haar help om haar vrese te oorwin? Daar’s immers ’n kankerpasiëntjie, Sanet, wat Madelie se bystand nodig het. Of sal die aantygings van Ian se ou liefde Madelie vir ewig afskrik?

. .

Product Details

Barcode
9780624075837
Department
Books
Released
8 Dec 2015
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ilze Beukes
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
137 x 213 x 15mm (245g)

Summary

Madelie Botma het sedert haar kinderjare ’n vrees vir hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klas inbars om sy broerskind, Handre, te ondersoek, is die juffrou dus lelik omgekrap. Dit blyk Handre bly by sy oom omdat daar probleme met sy ma se swangerskap is, en Madelie bied teesinnig hulp aan. Sal die aantreklike Ian haar help om haar vrese te oorwin? Daar’s immers ’n kankerpasientjie, Sanet, wat Madelie se bystand nodig het. Of sal die aantygings van Ian se ou liefde Madelie afskrik?

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Ilze Beukes hou haar bedags besig met die woelinge van die kinders by ’n laerskool en saans en oor naweke glip sy in haar eie stories in en vermaak haar met haar eie storiekarakters. Sy en haar man en seun bly op Kroonstad en besoek gereeld haar twee dogters en hul gesinne.

Author Bio

Ilze Beukes hou haar bedags besig met die woelinge van die kinders by ’n laerskool en saans en oor naweke glip sy in haar eie stories in en vermaak haar met haar eie storiekarakters. Sy en haar man en seun bly op Kroonstad en besoek gereeld haar twee dogters en hul gesinne.