Wilde diere - Feite en geite: Kan ’n krokodil basketbal speel? - Camilla de la Boyere (Paperback)

. . . en ander vrae

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
66
RRP
R 85
(-22%)
No reviews yet.

Description

Sê nou ’n krokodil kom kuier . . . Kom speel saam met Krokodil sneeubal en seerowergholf, en gaan slaap saam met hom by ’n maat. Jy sal verbaas wees oor hoe rats, taai en vraatsig hy regtig is!

Product Details

Barcode
9780798172240
Department
Books
Released
8 Feb 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Camilla de
Camilla de la Bedoyere
Camilla de la Boyere
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Feite en geite: Wilde diere
Language
Afrikaans
Number of Pages
24
Dimensions
253 x 230 x 15mm (135g)

Summary

Se nou 'n krokodil kom kuier ...Kom speel saam met Krokodil sneeubal en seerowergholf, en gaan slaap saam met hom by 'n maat. Jy sal verbaas wees oor hoe rats, taai en vraatsig hy regtig is! In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.

Classification

General Subject
Children's Activity/Puzzle
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Animals / General
BIC Classification 1
Wildlife (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Natural history (Children’s/Teenage)
BIC Classification 3
Natural history (Children’s/Teenage)

Inside Flap

Camilla de la Bedoyere was vir 10 jaar lank ’n onderwyseres voor sy ’n voltydse nie-fiksie skrywer geword het. Sy het meer as 250 boeke vir kinders geskryf, met ’n wye verskeidenheid van onderwerpe, van die natuur en wetenskap tot wiskunde en aardrykskunde.

Author Bio

Camilla de la Bedoyere was vir 10 jaar lank 'n onderwyseres voor sy 'n voltydse nie-fiksie skrywer geword het. Sy het meer as 250 boeke vir kinders geskryf, met 'n wye verskeidenheid van onderwerpe, van die natuur en wetenskap tot wiskunde en aardrykskunde.