Storiemuis: Boek 3 - Leon Rousseau (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
169
RRP
R 220
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 3 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Product Details

Barcode
9780798168823
Department
Books
Released
22 Mar 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Leon Rousseau
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Series
Storiemuis
Language
Afrikaans
Number of Pages
80
Dimensions
215 x 280 x 15mm (375g)

Summary

Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ?Boek 3 ?is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Classification

General Subject
Children's Poems & Rhymes
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)