Die Pippie Langkous-omnibus - Astrid Lindgren (Paperback)

Dispatched in 25 to 35 working days
Price
162
RRP
R 210
(-23%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels: ​Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord ​en ​Pippie Langkous in die Suidsee​. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.

Product Details

Barcode
9780798172066
Department
Books
Released
15 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Astrid Lindgren
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
360
Dimensions
137 x 213 x 15mm (440g)

Summary

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)

Inside Flap

Astrid Lindgren (1907-2002) is een van die beroemdste kinderboekskrywers van die 20ste eeu. Die sowat 90 kinder- en jeugboeke uit haar pen is reeds in 87 tale vertaal en meer as 120 miljoen eksemplare is wêreldwyd verkoop. Lindgren het talle gesogte literêre toekennings ontvang, o.a. die Hans Christian Andersen-medalje.

Author Bio

Astrid Lindgren (1907-2002) is een van die beroemdste kinderboekskrywers van die 20ste eeu. Die sowat 90 kinder- en jeugboeke uit haar pen is reeds in 87 tale vertaal en meer as 120 miljoen eksemplare is wereldwyd verkoop. Lindgren het talle gesogte literere toekennings ontvang, o.a. die Hans Christian Andersen-medalje.