Bielie Bybel-pretboek 2 - Marius Greeff (Paperback)

Out of Stock
Price
96
RRP
R 125
(-23%)
No reviews yet.
Raru October Warehouse Clearance Sale Now On! Details...

Description

Die Bielie Bybelpretboek 2 ​is ’n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit bevat meer as 160 aktiwiteite, onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.

Product Details

Barcode
9780796318589
Department
Books
Released
29 Mar 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marius Greeff
Binding
Paperback
Publisher
Lux Verbi
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
210 x 280 x 15mm (405g)

Summary

Die Bielie Bybelpretboek 2 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is ’n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 2 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.

Classification

General Subject
Games & Puzzles
BISAC Subject 1
Games / Puzzles
BISAC Subject 2
Games / Quizzes
BISAC Subject 3
Religion / Biblical Studies / Bible Study Guides
BIC Classification 1
Puzzles & quizzes
BIC Classification 2
Bible studies: for individual or small group study

Inside Flap

Marius Greeff is ’n teoloog. Marius het in 1984 opleiding in die joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang en skryf gereeld artikels vir LIG, die gewilde Afrikaanse Christelike gesinstydskrif. Sy liefde vir woorde lei ook daartoe dat hy sedert 1998 verskillende woordraaisels vir verskillende tydskrifte saamstel.

Author Bio

Marius Greeff is ’n teoloog. Marius het in 1984 opleiding in die joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang en skryf gereeld artikels vir LIG, die gewilde Afrikaanse Christelike gesinstydskrif. Sy liefde vir woorde lei ook daartoe dat hy sedert 1998 verskillende woordraaisels vir verskillende tydskrifte saamstel.