Die Singende Hand - Breyten Breytenbach (Paperback)
Versamelde gedigte 1984 – 2014
Description
Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 – 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel, en bevat nie minder nie as elf bundels van Breytenbach se verse. Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues: Versamelde gedigte 1964 – 1975 en Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1975 – 1983.
Product Details
- Barcode
- 9780798172134
- Department
- Books
- Released
- 1 Apr 2016
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Breyten Breytenbach
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 744
- Dimensions
- 137 x 213mm (1g)
Summary
Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 - 2014 is Breyten
Breytenbach se derde versamelbundel. Dit vorm 'n drieluik met die
vorige twee bande, Ysterkoei-blues en Die ongedanste dans. Die
versameling bevat die volgende elf bundels: Soos die so; Nege
landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde; Oorblyfsels;
Papierblom; Die "(Lady One)"-siklus uit Lady One; Die windvanger;
Oorblyfsel/Voice over; Die beginsel van stof; Katalekte;
Vyf-en-veertig skemeraandsange en Oorblyfsel.
Classification
- General Subject
- Poetry
- BISAC Subject 1
- Literary Criticism / African
- BISAC Subject 2
- Literary Criticism / European / General
- BISAC Subject 3
- Literary Criticism / Poetry
- BISAC Subject 4
- Literary Criticism / General
- BIC Classification 1
- Literary studies: poetry & poets
- BIC Classification 2
- Literary studies: from c 1900 -
Inside Flap
Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook ’n bekende skilder. Sy poësie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland en Amerika. Hy het word met reg beskou as een van die belangrikste lewende digters in Afrikaans.
Author Bio
Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook 'n
bekende skilder. Sy poesie en prosa het in verskeie tale verskyn,
maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland en
Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poesie ontvang. Hy
word met reg beskou as een van die belangrikste lewende digters in
Afrikaans.