Robbie se Broer se Roer en Ander Jagstories - Pienkes du Plessis (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
25
RRP
R 220
(-89%)
Normal Price
R 169
(-85%)
No reviews yet.
Raru Electronics Poll - Huawei CM70-C FreeLace In-Ear Wireless Neckband Headphones - Up For Grabs Details...

Description

Pienkes du Plessis is terug met ’n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan: vuurmaak, braai, kampeer, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere – en dit wat verkeerd loop! Nostalgiese stories met ’n fyn humorsin, perfek vir lekker lag om die kampvuur.

Product Details

Barcode
9780798172394
Department
Books
Released
1 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Pienkes du Plessis
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
130 x 198mm (180g)

Summary

Pienkes du Plessis is terug met 'n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan: vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere - en vertel by staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories vir om die kampvuur, en vir lekker lag.

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Inside Flap

Pienkes (Gert van Eeden) du Plessis is gebore in 1935. Hy word groot in die Noord-Kaap, matrikuleer aan die Hoër Volkskool en studeer op Potchefstroom. Hy was onderwyser, omroeper, regisseur en is die skrywer van dosyne stories, radiodramas en vervolgverhale. Robbie se broer se roer is sy derde kortverhaalbundel. Pienkes woon tans in Somerset-Wes.

Author Bio

Pienkes (Gert van Eeden) du Plessis is gebore in 1935. Hy word groot in die Noord-Kaap, matrikuleer aan die Hoer Volkskool en studeer op Potchefstroom. Hy was onderwyser, omroeper, regisseur en is die skrywer van dosyne stories, radiodramas en vervolgverhale. Robbie se broer se roer is sy derde kortverhaalbundel. Pienkes woon tans in Somerset-Wes.