Huilboek - Ryk Hattingh (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
181
RRP
R 235
(-23%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is ’n verweefde teks wat afspeel tussen Nieu-Seeland en Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Die roman is ’n kragtoer. In een opsig is dit ’n voortsetting van Ignatius Brand en Witskrif, en andersyds is dit ’n losstaande herinneringsroman wat uiteindelik sê – hier is ek. En dís wie ek geword het . . .

Product Details

Barcode
9780798172493
Department
Books
Released
8 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ryk Hattingh
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
130 x 198mm (160g)

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)

Inside Flap

Ryk Hattingh maak in die jare tagtig en negentig naam as skrywer en dramaturg, en as joernalis by die destydse Vrye Weekblad en Die Suid-Afrikaan. In 1995 word hy aangestel as die redakteur van Loslyf, die eerste Afrikaanse prikkeltydskrif. Deesdae woon hy en sy gesin in Auckland, Nieu-Seeland, waar hy skoene repareer en sleutels dupliseer.