Last Chance Sale ends in:

Ena Murray Keur 9 - Ena Murray (Paperback)

In Waters van Silóa/Rabbedoe van Rietkuil/En die verlange bly

Not available
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Drie van Ena se beste verhale: In Waters van Silóa wend Petra Prinsloo haar tot beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter se nuwe plaasvoorman toe al die tyd ’n “voorvrou”, Nicolette Bezuidenhout. En in En die verlange bly trou sosiale vlinder Wouda Kellerman met Nak toe die resessie vir haar en haar ouers in armoede dompel, en lê sy snags oopoog op sy wildplaas.

Product Details

Barcode
9780624076773
Department
Books
Released
18 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
317 x 213mm (1g)

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ’n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.