Wat die hart begeer - Amelia Strydom (Paperback)

Out of Stock
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.
Predict the Oscar 2019 Winners to Win a Movie Hamper! Details...

Description

’n Skenkerhart gee Mienke Langeveldt ’n tweede kans op die lewe. Sy vind uit dit het aan aktrise Sheralize Myburgh behoort en wil haar dank teenoor die wewenaar, Franco, en sy dogter betoon sonder dat hulle uitvind wie sy is. Daar word gegis dat Sheralize se dood nie ’n ongeluk was nie en Mienke is lugtig vir Franco, maar ook sterk tot hom aangetrokke. Is dit Sheralize se hart se sellulêre geheue of is Franco regtig die man wat Mienke wil hê?

Product Details

Barcode
9780624076681
Department
Books
Released
8 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Amelia Strydom
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
110 x 178 x 15mm (125g)

Summary

Mienke Langeveldt het 'n tweede kans op die lewe na sy 'n skenkerhart ontvang. Sy vind per abuis uit dat die skenker aktrise Sheralize Myburgh was en wil haar dankbaarheid teenoor die wewenaar, Franco, en sy kind, Audrey, bewys sonder dat hulle uitvind wie sy is. Daar word gegis dat Sheralize se dood nie 'n ongeluk was nie. Mienke is lugtig vir Franco, maar ook sterk tot hom aangetrokke. Is dit sellulere geheue? Voel sy net wat Sheralize gevoel het? Of is Franco die man wat Mienke wil he?

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

  • Amelia Strydom (’n skuilnaam) het in Gauteng grootgeword in ’n huisgesin wat rondom boeke gedraai het. Sy het haar honneursgraad in godsdienswetenskap behaal en twee jaar daarin doseer. In 2008 het sy as doula begin werk en aanskou eerstehands wonderwerke. Amelia en die liefde van haar lewe woon in die Overstrand met hul kinders, diere en boeke.

Author Bio

Amelia Strydom ('n skuilnaam) het in Gauteng grootgeword in 'n huisgesin wat rondom boeke gedraai het. Sy het haar honneursgraad in godsdienswetenskap behaal en twee jaar daarin doseer. In 2008 het sy as doula begin werk en aanskou eerstehands wonderwerke. Amelia en die liefde van haar lewe woon in die Overstrand met hul kinders, diere en boeke.