Eet Reg - Zelda Ackerman (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
211
RRP
R 275
(-23%)
No reviews yet.

Description

Nóg ’n dieet is nie die antwoord vir die wêreldwye vetsugepidemie nie. Wat ons en ons kinders nodig het, is genesing van emosionele eet. Eet reg sal jou help om te sien waar jy kos onvanpas gebruik, sodat jy die aanleer van emosionele- en "eksterne" eetgewoontes in jou kinders kan voorkom. Bevry jouself en jou kinders vir altyd van emosionele etery. Gesond eet is lekker eet.

Product Details

Barcode
9780798171274
Department
Books
Released
16 May 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Zelda Ackerman
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
152 x 234mm (365g)

Classification

General Subject
Health/Fitness
BISAC Subject 1
Health & Fitness / Weight Loss
BISAC Subject 2
Health & Fitness / Diets
BIC Classification 1
Diets & dieting

Inside Flap

Zelda Ackerman is ’n geregistreede dieetkundige met ’n passie vir kindervoeding. Sy skryf gereeld vir Baba & kleuter tydskrif en is die stigter van Family First Nutrition Pty (Ltd), ’n aanlynmaatskappy wat families bemagtig om kinders gesond groot te maak. Zelda is getroud en het drie kinders.