Pirana - Rudie van Rensburg (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
238
RRP
R 310
(-23%)
No reviews yet.
Pay Day Week, Get an 5% Extra Off when using Coupon Code RCC-PAYDAYOCT5 Valid until Monday (25 October 2021) - T&Cs Apply

Details...

Description

Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van ’n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net ’n dwelmverwante verdwyning skuil. Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin se renosterstropers; tussen ’n grieselige hoewe en die glanswêreld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind – of Rooi Els se vrou is visvoer.

Product Details

Barcode
9780795801099
Department
Books
Released
20 May 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Rudie van Rensburg
Binding
Paperback
Publisher
Queillerie
Language
Afrikaans
Number of Pages
336
Dimensions
137 x 213mm (350g)

Classification

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BIC Classification 1
Thriller / suspense

Inside Flap

Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in Suid- Afrika en oorsee. Pirana is sy vierde roman, na Slagyster, Kopskoot en Judaskus.