Die Na-dood - Breyten Breytenbach (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
211
RRP
R 275
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.

Description

In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood – vir Breytenbach ook Dina Dood – en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk.

Product Details

Barcode
9780798172462
Department
Books
Released
25 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Breyten Breytenbach
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
137 x 213 x 15mm (250g)

Summary

In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige en aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook na die dood - vir Breytenbach ook Dina Dood - en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse 'n poging om die niesebare op te roep. Tegelykertyd bied die laatwerk 'n troos teen die dood wat wag, vir die digter sowel as die leser.

Classification

General Subject
Poetry
BISAC Subject 1
Poetry / General
BIC Classification 1
Poetry by individual poets

Inside Flap

Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook ’n bekende skilder. Sy poësie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland en Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poësie ontvang. Hy word met reg beskou as een van die belangrikste lewende digters in Afrikaans.

Author Bio

Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook 'n bekende skilder. Sy poesie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland en Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poesie ontvang. Hy word met reg beskou as een van die belangrikste lewende digters in Afrikaans.