Laaste Karretjiegraf: Graad 11 EAT (Studiewerkgids) - Alicia van der Spuy (Paperback)
Description
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Die laaste karretjiegraf, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Product Details
- Barcode
- 9781776070046
- Department
- Books
- Released
- 2 Dec 2015
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Alicia van der Spuy
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 80
- Dimensions
- 210 x 297 x 15mm (200g)
Summary
Hierdie is nie net 'n studiewerkgids wat inhoud opsom, vertaal en
bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan
maak. Alle waardevolle eksamennotas is nou bymekaar in een boek.
Die studiewerkgids bevat o.a.: opsommings van al die tonele, met
Engelse vertalings van moeilike woorde; kontekstuele vrae in
Afrikaans; antwoorde op alle vrae; verrykingsaktiwiteite om
leerders se belangstelling aan te wakker en 'n Konsepvraestel (met
antwoorde) om leerders se kennis te toets.
Classification
- General Subject
- Study Guides
- BISAC Subject 1
- Juvenile Nonfiction / Study Aids / Test Preparation
- BISAC Subject 2
- Juvenile Nonfiction / Foreign Language Study / General
- BIC Classification 1
- Educational: literature in languages other than English
- BIC Classification 2
- Educational: Languages other than English
Author Bio
Alicia van der Spuy het 'n MA (cum laude) in Tweedetaal Onderrig en
'n doktorsgraad in Afrikaanse Letterkunde. Sy is tans 'n senior
lektor en departementshoof (Corporate Communication and Marketing)
aan die Walter Sisulu Universiteit in Oos-Londen.